Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
Bladsy 7 - 180 lekke plekke om te bly
Sea-cret Shore is 'n moderne en ruim huis teen die strandfront in Britanniabaai. Gaste kan onbelemmerde see-uitsigt...
Shelley Point on Sea is op die noordelike punt van Shelley Point-skiereiland in St Helenabaai geleë en bied selfsor...
Sanroc bied selfsorgverblyf langs die strand in die kusdorpie St. Helenabaai. Hierdie eenheid is op die grondverdi...
Silversands Villa is 'n selfsorghuis by die strand in die idilliese kusdorpie St. Helenabaai. Die huis spog met 'n ...
At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens so...
11 Sanderling is 'n selfsorg-vakansiehuis in rustige St Helenabaai geleë. Dit is net 2 minute se stap vanaf die Gol...
25 on First is op die gesogte Shelley Point Estate in St. Helenabaai geleë, waar gaste die toppunt van luukse woonp...
Welkom by Accommodation at Sea Trader aan die Weskus van Suid-Afrika. Ons bied luukse verblyf binne 30 meter van di...
Vista Views is in St. Helenabaai, 'n kusnedersetting aan die Weskus van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir ga...
Crooked Cabin en The Snuggle Inn is in St Helenabaai aan die Weskus geleë wat sowat 150 km noord van Kaapstad is. D...