Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
Bladsy 4 - 181 lekke plekke om te bly
4 Anreith Close is 'n selfsorgeenheid aan die hoofhuis wat in St. Helenabaai geleë is. Dit bied selfsorgverblyf aan...
The Daiquiri Shaq-ateljees is aan die Weskus se skiereiland aan die bopunt van Patrysbergheuwel in St. Helenabaai g...
Katonkel31@C is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n see-uitsig en 'n privaat ingang. Dit is op die grondverdieping v...
Goblin's Creek is in die rustige kusdorpie Stompneusbaai, langs Shelley Point, geleë en is 'n bekoorlike boetiekhot...
West Coast Beach Villa is 'n selfsorg-eenheid in St. Helenabaai. Die huis is slegs 45 m van die strand af en bied '...
The Nautical Guest House is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in St. H...
Smooth Sailing is in Sandy Point Point Estate in St. Helenabaai geleë, en spog met 'n see-uitsig. Hierdie huis is i...
Seepampoentjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus ateljeewoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook bly. ...
The Whale Tale Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat ...
True North is 'n sonkrag-aangedrewe gastehuis geleë op die rotsagtige kus van Sandy Point Beach Estate teen die ku...