Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
Bladsy 2 - 181 lekke plekke om te bly
The Tin Shack is 'n lieflike skeepsvraghouerhuisie op 'n heuwel agter die Weskusdorpie St. Helenabaai. Die huisie s...
Pier Pleasure is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die rustige Weskusdorp, Britanniabaai. Die huis bied geriefli...
Onze Uitzicht is in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriende. Dis naby verskeie winkels, resta...
Dié seefronthuis is in Britanniabaai aan die bekoorlike Weskus geleë. Dit is net 'n paar treë van die see af geleë ...
Holiday on Harrier is in St. Helenabaai op 'n privaat eiendom en bied verblyf in 3 aparte eenhede. Die perseel is s...
Jaloersbaai Guest Cottage and Nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil doodloopstraat in Hanna's Bay, St. He...
The Golden Goose is 'n ruim vakansiehuis in Brittaniabaai. Dit is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met fami...
40 Six Avenue is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Shelley Point in St. Helenabaai, 'n skilderagtige dorpie aan die p...
Absolute Beach bied unieke B&B-verblyf aan die beeldskone Weskus. Absolute Beach is ideaal geleë om 'n onvergeetlik...
Bay View Villa is 'n selfsorghuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor St. Helenabaai. Die vakansiehuis is 3 km van die h...