Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 7 - 216 lekke plekke om te bly
Bo Bakkies 2 is 'n woonstel in die dorpie Paternoster en bied selfsorgverblyf en asemrowende see-uitsigte. Dit is d...
Duintjie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Kliprug, Paternoster, geleë is. Die stoep spog met 'n see-uitsig e...
Die Veldmuis is 'n pragtig versierde selfsorgvakansiehuis in Paternoster en ongeveer 50 m vanaf die strand. Die Ve...
Zula Beach House and Cottage is 'n pragtige grasdak-eiendom met 'n uitsig oor die sandduine en die uitgestrekte baa...
Sea Castle 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n huis in St. Augustine-weg, Paternoster me...
Dis Beautiful is 'n oulike, sentrale en romantiese kothuis net 50 m vanaf Paternoster se strand. Die plekkie is lie...
Strandlopertjie is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster is 'n gewilde toeristebestemming en is bekend ...
Kantonkel is 'n selfsorg-vakansiehuis in Paternoster wat ideaal is vir gesinne en groepe vriende wat 'n rustige weg...
Djis Tjil is 'n bekoorlike selfsorg-vissermanskothuisie wat teen die beroemde Mosselbankstrand in Paternoster geleë...
Seekat 1 is 'n selfsorgwoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is veral gew...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer