Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 3 - 216 lekke plekke om te bly
Fynbos bied gerieflike selfsorgverblyf, in Paternoster, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisiger...
Ervaar die skoonheid van Paternoster in hierdie ruim gesinsvakansiehuis wat slegs 30 m vanaf die gewilde Mosselbank...
Potters Rest Paternoster bied gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Paternoster. Dié dorpie is een...
Milk Thistle Studio Apartment is 'n ateljeewoonstel op die grondverdieping van 'n vakansiehuis in Paternoster en he...
Sea Shack bied 'n unieke, omgewingsvriendelike glanskamp-ervaring op die randjie van die water in die Cape Columbin...
Wanneer jy afsaal by hierdie 4-ster-gastehuis in Paternoster se sanderige wildernis, sal jy voel hoe 'n salige afso...
Sandori Loft bied gerieflike selfsorgverblyf en is op die solder van die eienaar se huis, dit het 'n aparte ingang ...
The Loft is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n grasdak teen die strand in Bekbaai, Paternoster, 'n rustige vissersd...
Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Pa...
De Visschuur is in die middel van die ou historiese woonbuurt Fisherman's Village in Paternoster. Dit is ruim en mo...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer