Withuis Otjiwarongo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Geen kinders onder 7
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Withuis Otjiwarongo is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in die skilderagtige dorpie van Otjiwarongo, Namibië.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is op die boonste verdieping en elkeen het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamers is op die onderste verdieping en het elk 'n dubbelbedd en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Die eetarea het 'n groot tafel en die huis het ruim sitareas met gemaklike rusbanke.
Die stoep het buitesitplek en 'n ingeboude braai en daar is ook 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Langstraat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Sien meer verblyf in Otjiwarongo Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Geen kinders onder 7