Indien jy Wildernis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wildernis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildernis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wildernis akkommodasie
Bladsy 8 - 185 lekke plekke om te bly
Ti'amo is in die hartjie van die Tuinroete op die rand van die strand in Wildernis geleë. Die eenheid is ideaal vir...
Kleinkrantz Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis 200 m vanaf Kleinkrantz-strand en dit spog met 'n pragtige ...
Mountain Magic 3 bied unieke selfsorgverblyf in 2 opgeknapte skeepsvraghouer en dit spog met 'n pragtige uitsig oor...
Beach Villa Wilderness is 'n luukse gastehuis op Wilderness se strand op die Tuinroete. Ons bied akkommodasie in st...
New Horizon is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat in Wildernis geleë is en is ongeveer 400 m vanaf Wildernis se stra...
Wayside Inn is 'n geskiedkundige plaashuis, volledig toegerus vir selfsorg, geleë in die uitsonderlike natuurskoon ...
Wild Elysian is 'n selfsorgkothuis tussen die Tuinroete en fynbos wat met 'n berguitsig spog. Hierdie kothuis word ...
Dolphin Dunes is 'n gastehuis in 'n rustige omgewing wat uitkyk oor die manjifieke, ongerepte strande van Wildernis...
Kooboo Berry Ocean View Guesthouse is op 'n heuwel aan die einde van Kooboo Berry-keeromstraat in Wildernis. Dit bi...
Wilderness @ Ocean View bied lieflike selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Constantia Kloof, Wildernis. Di...