Indien jy Strandfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Strandfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strandfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Strandfontein akkommodasie
Bladsy 2 - 25 lekke plekke om te bly
WesKus PanDokkies bied selfsorg-eenhede in Strandfontein, net 500 m van die strand af. Gaste het 'n keuse tussen 3...
Rest on Galjoen is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se hoofwoning. Die onderste verdie...
Galvin's House bied 'n uitsig oor die see en is 'n knus selfsorg-vakansiehuis vir 4 gaste in Strandfontein. Dit is ...
Elsewhere is 'n lieflike strandhuis wat net 500 m vanaf Curlew-strand in Strandfontein geleë is. Dié selfsorghuis b...
Harderstraat9 is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin o...
Bokkomstraat6 is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vrien...
Rus 'n Bietjie is in Strandfontein, 'n kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n wegbreek naby die see. Hierdi...
Suk n Naam is 'n drieslaapkamerhuis in Strandfontein en is net 500 m se stap van die strand af. Dié huis is geski...
Fraaie Vertes is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf in Strandfontein, Wes-Kaap bied. Dit is ideaal vir 'n onver...
Steenbras15 is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie, Strandfontein, Louis Rood, ongeveer 354 km van Kaapstad. Dié va...