Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ladismith.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ladismith akkommodasie
Bladsy 3 - 11 lekke plekke om te bly
Buffelsdrift Farm is 'n werkende olyfplaas in die hartjie van die Klein-Karoo, sowat 15 km wes van Ladismith. Dit i...
Klein Karoo The Barn is 'n selfsorg-plaaskothuis 7 km vanaf die R62 in Buffelsdrift, Ladismith. Dit is die ideale o...
Klein Karoo Olive Farm Manor House is 7 km vanaf die R62 en is 'n selfsorgplaashuis wat in Buffelsdrift, Ladismith ...
Klein Karoo Koppie Cottage is 7 km vanaf die R62 en is 'n selfsorgplaaskothuis in Buffelsdrift, Ladismith. Dit is '...
Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is ma...
Seweweekspoort Akkommodasie is op 'n werkende plaas buite Laingsburg en bied selfsorg-verblyf en 'n funksielokaal v...
Op-die-Plaas Kamp is op 'n pragtige werkende plaas, Sandrivier, geleë. Dit is omring deur die Klein Swartberg aan d...
Stone Cottage is in die middel van die Karoo, 67 km vanaf Laingsburg, en is maklik bereikbaar vanaf beide die N2 en...
Zoasis Accommodation bied slaapsaal-verblyf in Zoar, een van die oudste nedersettings in die Klein-Karoo en een van...
Magoos on 62 is in Ladismith geleë. Die eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal vir 'n romantiese of rustige weg...