Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
Bladsy 2 - 37 lekke plekke om te bly
The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4 gaste en net 120 m...
Kay's Keia in Keimond bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante...
Nguni House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Keimond, naby winkels, restaurante, die strand en die Keirivier. Dit is ...
The Cobbles is op die strand in Keimond geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n lieflike s...
Kei Sands - Lucky 13 is 'n gerieflike verblyf-opsie in die pragtige dorp Kei Mouth. Hierdie bekoorlike strandfront-...
The Nuthouse and Die Pophuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis en 'n kothuis in Keimond lekker nab...
Kei Sands Unit 26 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in Keimond, op die oewer van die Keiriviermond in die Oos-Kaa...
Kei Sands Unit 19 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Kei Mouth op die oewer van die Keiriviermond in die Oos-Kaap g...
Wild Plum Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Keimond, net 250 m vanaf die strand met 'n pragtige uitsig op...
Pumlani is 'n bekoorlike strandfronthuis in Kei Mouth wat selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte bied. Hierdie h...