Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sederberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sederberg akkommodasie
108 lekke plekke om te bly
Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verbl...
Clanwilliam Hills House and Flat bied gerieflike verblyf in 'n sekuriteitskompleks langs die Clanwilliamdam. Die ei...
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie is op 'n werkende plaas naby Clanwilliam en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of gro...
Little Eden at Buffelspad is 'n afgeleë stukkie paradys in 'n natuurreservaat en bied 'n uitsig oor die Klein Koue ...
Nina's House at Buffelspad is op 'n privaat natuurreservaat op die grens van die Sederberg Wildernis Reservaat. Die...
Lylius Farm Cottage is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n egte plattelandse ervaring wat omring word deur berg...
Blommenberg Guest House bied B&B- en selfsorg-verblyf in Clanwilliam in die noordelike Sederberg. Dié gastehuis is ...
Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei, 'n pragtige, ongerepte area wat grens aan ...
Biedouw Vallei Wegbreek is op die oewer van die Biedouwrivier geleë. Verblyf word in 4 chalets en 'n vierslaapkamer...
Van Zyl Huis is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis op 'n landgoed in Clanwilliam en bied onbelemmerde uitsigte oor...