Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Balule Natuurreservaat
4/5
volgens 8 resensies

Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 8 geverifieerde gaste.

Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat akkommodasie

Bladsy 3 - 63 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Mutsami Private Bush Lodge

Lodge in | Phalaborwa, PhalaborwaBalule Natuurreservaat
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)

Mutsami Private Bush Lodge, die tuiste van al die Groot 5-spesies, is 'n grasdak-villa wat in die Afrika-bos van di...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R7 050
per nag, vir 15 mense

Skála Guest Farm is 'n versteekte juweel wat selfsorgverblyf in die privaaat wildlodge, 15,9 km vanaf Gravelotte, b...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R7 050
per nag, vir 15 mense

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense

Mazunga Tented Camp bied selfsorg-tentverblyf in die hartjie van die laeveld naby die Selatirivier. Dit is die idea...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R805
per nag, vir 2 mense

Balule Bushveld Safari Lodge

Selfsorg in | Phalaborwa, PhalaborwaBalule Natuurreservaat
Vanaf
R5 950
per nag, vir 2 mense

Balule Bushveld Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat geleë en vorm deel van die groter Krugerwildtuin naby...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Groot 5
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag, vir 2 mense

Ku Sungula Safari Lodge

Wildsplaas in | Hoedspruit, HoedspruitBalule Natuurreservaat
Vanaf
R9 990
per nag, vir 2 mense

Ku Sungula Safari Lodge is 'n safari-lodge in die Balule Natuurreservaat en is 'n toevlugsoord van ouwêreldse sjarm...

Swembad
Wildritte
Wildkyk
Begeleide Wandelpaaie
Vanaf
Vanaf R9 990
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R26 360
per nag, vir 16 mense

Klipspringer Selati Game Reserve is 'n rustige oord aan die noordelike kant van die reservaat en word deur welige t...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R26 360
per nag, vir 16 mense

Vanaf
R11 160
per nag, vir 2 mense

Lamai Safari is 'n grasdak-safarilodge op 'n 10 000 hektaar-gebied in die Balule Wildreservaat wat met die Krugerwi...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Groot 5
Vanaf
Vanaf R11 160
per nag, vir 2 mense

Ekuthuleni River Front Chalets

Selfsorg in | Hoedspruit, HoedspruitBalule Natuurreservaat
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Ekuthuleni River Front Chalets is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R6 840
per nag, vir 2 mense

Baluleni Safari Lodge bied rustige verblyf op die Olifantsrivieroewer en bied aan gaste 'n volledige Afrika-ervarin...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Groot 5
Vanaf
Vanaf R6 840
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense

Kurhula Wildlife Lodge bied verblyf waar alle etes ingesluit is en is op die oewer van die Olifantsrivier in die Pa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem