Living Hope
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tersia T - Mei 2024
Algehele gradering
Besonder aangename verblyf.
Living Hope se terugvoer
Tersia, ek is baie bly om te hoor julle het dit hier geniet. Besoek ons gerus weer as julle in die omgewing is. Lekker dag. Groete, Christa
Wilma B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en stil.
Living Hope se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en 5-ster gradering, dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Elize
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolmaransstraat 17, Modimolle, 0510, Limpopo
- Geen kinders onder 18