Lees regte resensies van Tankwa-Karoo Nasionale Park van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Tankwa-Karoo Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tankwa-Karoo Nasionale Park.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa-Karoo Nasionale Park Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo National Park accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tankwa-Karoo Nasionale Park akkommodasie
Bladsy 3 - 12 lekke plekke om te bly
Blesfontein Guest Farm is net 28 km van Sutherland af bo op die platorand van die Roggeveldberge. Blesfontein Guest...
Oupoort Eco and Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kliphuis, ideaal vir 'n gesin, vriende, motorfiets...
Ouma Jossie se Huis is 'n selfsorghuis op 'n plaas, 32 km vanaf Sutherland op die Calvinia-pad, R354. Die huis het ...
Vygie Straat is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 mense in Middelpos en is halfpad tussen Calvinia en S...
Pa se Engel Oppi Plaas is op 'n werkende skaapplaas ongeveer 20 km vanaf Sutherland en is ideaal vir gaste wat op s...
Kromdrif is 'n selfsorghuis vir 9 gaste op 'n werkende plaas 3 km vanaf Middelpos. Dit bied 'n rustige wegbreekplek...
Uitkomst Guest Farm is op die pragtige Uitkomst Gasteplaas in die Roggeveld-streek net 13 km noord van Sutherland g...
Verlatenkloof Guest Farm is op die R354, 26 km voor Sutherland. Dit is ideaal vir besoekers wat Sutherland se omgew...
Pa se Engel bied pragtige verblyf sowat 20 km vanaf Sutherland in die Noord-Kaap. Die Skooltjie FARM selfsorgeenhe...
Sterland Annex is 'n kothuis op die randjie van Sutherland en dit is ideaal vir 2. Dié knus kothuis het 'n dubbelb...