Indien jy Sannieshof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sannieshof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sannieshof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sannieshof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sannieshof akkommodasie
Bladsy 5 - 3 lekke plekke om te bly
@ Wild Game Lodge is 'n rustige, aardse selfsorg-wegbreekplekkie op 'n 200 ha wildplaas 3 km van die N12 af, en net...
Woodside Game Lodge is 'n privaat wildsplaas 8,5 km vanaf Mareetsane in Noordwes. Die plaas is 1300 ha groot en die...
Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge is 'n wegbreek-bestemming vir gesinne en is naby Hartbeesfontein in die Klerksdor...
Motswedi Gaste Plaas bied oornagverblyf op 'n plaas wat tussen Klerksdorp en Wolmaransstad geleë is. Die plaas is g...
Prima Rosa is 'n koloniale huis in Hartbeesfontein waar ons fokus op kuns, geskiedenis en gasvryheid. Dit is 'n bet...
Coppermoon 14 is 'n bekoorlike eenheid in 'n rustige kompleks op Coppermoon Plaas in Rooigrond, Noordwes. Dit is in...
Coppermoon 18 is 'n bekoorlike eenheid op die Coppermoon Plaas in Rooigrond, Noordwes. Dit is deel van kommunes wa...
Bona Bona Game Lodge is op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad, in 'n unieke area in Noordwes geleë. Die lod...
Fort Buis Gastehuis bied bekoorlike verblyf in 'n rustige area in Hartbeesfontein in Noordwes. Die rustige omgewing...