Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)
4.4/5

Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.

Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie

Bladsy 9 - 518 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)

Lovemore Views is in 'n rustige buurt op 'n heuwel geleë en bied panoramiese uitsigte oor die stad en see. Die kalm...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)

Aanbod 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense

Drifters is 'n ruim en bekoorlike selfsorgwoonstel in Gqerberha (Port Elizabeth) wat gerieflike verblyf aan 2 tot 3...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Bayside Bliss Studio Apartment

Selfsorg in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)

Bayside Bliss Studio Apartment is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang in die hartjie...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)

Dolphins Nook Stay

Selfsorg in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 4)

Dolphins Nook Stay is 'n selfsorgwoonstel sowat 200 m vanaf die strand in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). D...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 4)

The Beachfront

Selfsorg in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)

The Beachfront bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) en is regoor d...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie

Kragga Kamma B&B

B&B in | Sunridge Park, Sunridge ParkGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense

Kragga Kamma B&B is in die boomryke voorstad, Sunridge Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied maklike toe...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense

Annie's Selfcatering Accommodation is in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Verblyf word in 'n selfso...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Gqeberha...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie

Whales Way Lodge

Selfsorg in | Bluewater Bay, Bluewater BayGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Whales Way Lodge bied B&B en selfsorgeenhede net 15 minute van Nelson Mandelabaai se middestad en Chief Dawid Stuur...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

The Stables on Sandpebbles Estate is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skild...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem