The Meadow Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tarryn M - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely.
The Meadow Cottage se terugvoer
Baie dankie Tarryn vir jou wonderlike terugvoering!
Bianca G - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik, my hart is steeds daar en ek by die werk .
The Meadow Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering! Dit is fantasties om te hoor dat jou ervaring by The Meadow Cottage so spesiaal was. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0731, Limpopo