Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

85th On Wigget unit 10 - met privaat swembad op balkon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van George en Wiggett-weg, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

85th On Wigget unit 10 is 'n bekoorlike huis wat gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in Mosselbaai bied. Dit is 'n ideale plek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié verblyf bied slaapplek aan vir SLEGS 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninging grootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste kamer het 2 enkelbeddens geen ruit, en die oorblywende badkamer het 'n bad en stort.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Indien julle langer as 7dae bly sal n ruiking vir linne en handdoeke gereel kan word.

Die verblyf het n laaibare inverter vir SLEGS gebruik vir die TV en WiFi tydens beurtkrag. Daar is 3 herlaaibare liggies tydens beurtkrag.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 1 x toesluitmotorhuis en skaduparkeerplek vir 1 x voertuig. Ongelukkig is daar geen additionele parkering nie. SLEGS gaste wat in die eenheid woon mag op die perseel wees.

Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en 8 stoele. Braaigeriewe en 'n swembad, voorsien asb u eie hout en blits.

Die verblyf het geslote-kringtelevisie by parkeer areas en ingang vir veiligheid vir gaste met elektriese heining en 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoek van George en Wiggett-weg, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van George en Wiggett-weg, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aed9c5629df446cec13ffec1198c0d54662437888b86dfdf4ed59aa395fa9725c38310ba9604d45a3ee4a23e725712ef386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) Corner of George & Wiggett Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.173734496095 22.130218248346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem