Indien jy Wavecrest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wavecrest.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wavecrest Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wavecrest accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wavecrest akkommodasie
Bladsy 6 - 104 lekke plekke om te bly
Surf Point 7 is 'n selfsorgwoonstel in Wavecrest, Jeffreysbaai, met 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag wat geskik...
SeeVakansie Huis is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in die gewilde dorp Jeffreysbaai. Dis net 400 m van die strand...
Surf Cabana is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorp Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die tripelverdiepinghuis het...
Bay Cove Inn is in Jeffreysbaai en bied 10 huisies met plek vir 2 tot 5 gaste elk. Daar is 'n gemeenskaplike komb...
The Wild Plum is 'n selfsorgwoonstel in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is 'n gewilde toeristebestemming weens die bra...
Cedarlaan 16 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis net 600 m van die see af. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik ...
The Gem is is uniek ontwerp en in Jeffreysbaai geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kin...
Magnolia123 is 'n warm en verwelkomende selfsorghuis in Wavecrest Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n groot groep vr...
Eagle's Sea View is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n groot ges...
Lazybay Cottage is ’n stil, rustige en privaat selfsorgkothuis in ’n lieflike groen tuin in Wavecrest, Jeffreysbaai...