Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stanford.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stanford akkommodasie
Bladsy 6 - 36 lekke plekke om te bly
Heilfontein Hermitage is 'n intieme en afgeleë selfsorgkothuis op 'n stil plaas sowat 5 km vanaf Tesselaarsdal in d...
Witkrans Farm bied verblyf in bekoorlike kothuise in die hartjie van die Flower-vallei in die Wes-Kaap. Die plaas b...
Berg 'n Dal Heritage Farm bied selfsorgverblyf in die Uilenkraalvallei, 2 ure se ry vanaf Kaapstad Internasionale L...
Shabach Endurance Farm is in die voorheuwels van die Kleinriviersberg en bied gehalte-oornagverblyf in die hartjie ...
Canvas Collective Africa bied 'n fantastiese bosveld-ervaring aan natuurliefhebbers in die Hemel-en-Aarde-vallei. D...
De Uijlenes bied rustieke en bekoorlike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas 15 km vanaf Gansbaai. Die plaas is...
Villa Wal is sowat 20 km buite Caledon en bied rustige verblyf aan 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na...
Rustof Accommodation is op 'n rustige plaas buite Baardskeerdersbos, naby Gansbaai. Dit bied gerieflike selfsorgver...
StoneHouse Stables is 'n selfsorghuis op 'n melkplaas sowat 20 km van Stanford af. Die plaas is die ideale plek om ...
Tierfontein Rondawel is op ’n leliedam en bied pragtige uitsigte oor die vallei en het ’n rustige atmosfeer. Die ee...