Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
Bladsy 3 - 48 lekke plekke om te bly
Iso'Bella Vita Guesthouse is in Phalaborwa geleë wat as die sentrale hek na die Krugerwildtuin bekendstaan. Dit is ...
Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die beken...
Normann Safari Bush Lodge en vakansiehuis is in die bos geleë, net 1,5 km soos die kraai vlieg vanaf die Krugerwild...
Casa Leitao Lodge is net 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is ideaal vir diegene wat graag die...
117@Bataleur bied selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se huis in Phalaborwa vorm. Dié myndorpie is by die Krug...
La Lechere Guest House is in die noordelike deel van Phalaborwa geleë en bied lieflike B&B-verblyf wat ideaal is vi...
Lions Place Lodge is 'n lodge in die Grietjie Natuurreservaat, sowat 29 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-h...
Mutsami Private Bush Lodge, die tuiste van al die Groot 5-spesies, is 'n grasdak-villa wat in die Afrika-bos van di...
Kakuli Vulture Cottage is in Phalaborwa, Limpopo, en bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie of vriende wat rus en...