Indien jy Menlyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Menlyn.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Menlyn Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Menlyn accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Menlyn akkommodasie
Bladsy 6 - 18 lekke plekke om te bly
Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria. Die eenhede gebruik sonkrag en word daar...
Waterkloof Glen Guest House bied gerieflike verblyf wat sentraal in Waterkloof Glen geleë is en ideaal vir paartjie...
Forest Hill is in die bedrywige Menlopark-woonbuurt van Pretoria. Dit is 'n rustige selfsorg-toevlugsoord wat ideaa...
14 On Junction 502 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Pretoria. Dit is ...
Caldesmo Guest Suite bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Menlopark in Gau...
Caldesmo Private Apartment is in Menlo Park in Pretoria en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die slaapkamer het...
30 on Junction 502 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Pretoria. Dit is ideaal v...
Caldesmo Upmarket Apartment is in die rustige buurt Menlopark in Pretoria. Dit bied gerieflike verblyf aan 3 gaste....
Sojourn on Malcolm is sentraal in Pretoria-Oos geleë en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofroetes. Dis naby hospit...
Tranquility in the Heart of It is 'n ateljeewoonstel met 'n aparte ingang op die perseel in 'n stil deel van Pretor...