Indien jy Malmesbury besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malmesbury.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malmesbury Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malmesbury accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malmesbury akkommodasie
Bladsy 2 - 20 lekke plekke om te bly
Strydom's Accommodation in Malmesbury bied verblyf in 3 kamers. Die kamers het elk 'n privaat ingang met parkeerple...
Ontsnap na die rustige en skilderagtige omgewing van Huis van Brood, 'n bekoorlike gastehuis wat in die stil woonbu...
50 Shades of Hay is 'n lieflike plaas op die Groenerivier-Landgoed sowat 45 km buite Kaapstad. Die plaas beskik oor...
Rust en Vrede is in Malmesbury en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Malmesbury is ...
Table Mountain Guesthouse is in 'n stil buurt in Malmesbury geleë en bied 'n keuse van lieflike gastekamers. Die k...
Tierfontein Farmstay is 'n lieflike vrystaande tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Tierf...
Schoonspruit Guest Farm is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Malmesbury. Dit is 'n wonderlike opsie v...
Tierfontein Farmstay is 'n lieflike, losstaande ateljee-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat...
SuNel Guest Rooms is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, sowat 65 km noord van Kaapstad geleë. Ons ...
Die betowerende Fynbos Estate is in Joubertskloof in die Paardeberg weggesteek, na aan Malmesbury en slegs 'n uur s...