Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Franschhoek
4.8/5
volgens 447 resensies

Lees regte resensies van Franschhoek van 447 geverifieerde gaste.

Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Franschhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franschhoek akkommodasie

Bladsy 2 - 116 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 480
per nag, vir 2 mense

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kinderoppasser Op Versoek
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R4 480
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 2)

Petit Plaisir Cottage is 'n selfsorgkothuis in die buitewyke van die pragtige dorpie Franschhoek, wat die middelpun...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 875
per nag, vir 2 mense

Auberge Daniella is in die bekoorlike dorpie Franschhoek teen die agtergrond van die statige Middagkransberge geleë...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 900
per nag, vir 6 mense

Lavender Cottage is 'n nuut opgeknapte, prentjiemooi selfsorgkothuis net 'n entjie se stap van die gesogte dorpie F...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Mountain View Cottage is in 'n straat vol bome in Franschhoek op die eienaar se perseel geleë. Hier kan gaste 'n pr...

Gratis WiFi
Malaria-vrye streek
Satelliet-TV
WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense

Dié luukse een- en tweeslaapkamerwoonstelle is in Franschhoek se middedorp geleë. Ons bied ideale verblyf vir vakan...

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 015
per nag (plek vir 2)

Rickety Bridge Manor House is 3 km vanaf Franschhoek se middedorp en is stylvol opgeknap met 19de eeuse kamers en l...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R3 015
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)

Petit Ermitage bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in die geskiedkundige dorp, Franschhoek. Hierdie elegante...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R7 200
per nag (plek vir 2)

La Clé Village bied luukse B&B-verblyf in die hartjie van Franschhoek. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die ve...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R6 100
per nag (plek vir 2)

Owner's Cottage at Grande Provence in Franschhoek is ’n voorbeeld van historiese prag en kontemporêre luuksheid. O...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wynproe
Vanaf
Vanaf R6 100
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem