Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
Bladsy 2 - 78 lekke plekke om te bly
Absolute Beach bied unieke B&B-verblyf aan die beeldskone Weskus. Absolute Beach is ideaal geleë om 'n onvergeetlik...
Turtle and Tides is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai in St. Helenabaai. Die huis spog met 'n pragt...
Nege op Egret is in die Weskusdorp Britanniabaai, en bied gehalteverblyf aan 'n familie wat 'n rustige wegbreek wil...
Orca Cottage is in die luilekker dorpie Britanniabaai. Dit is in 'n lieflike ontwikkeling waar die vriendelike plaa...
The WildCard is 'n lieflike strandhuis met 'n see-uitsig net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in Britanniab...
Vrolike Huisie is 'n lieflike huis wat in Britanniabaai op die Weskus skuil. Die huis is perfek vir 'n gesin van 4 ...
The Nautical Guest House is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in St. H...
Visvanger Self-catering is 'n gerieflike vakansiehuis in Britanniabaai aan die Weskus en bied verblyf aan 6 gaste. ...
Die Blouhuisie is 'n heerlike selfsorghuis by die see in Britanniabaai aan die Weskus. Hierdie seefront-huis bied '...
Beach Haven Cottage is ideaal geleë op die strand in Britanniabaai. Dit bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf...